Pafuri Rivierkamp bied beskostigbare akkommodasie digby die Pafuri Hek van die Krugerwildtuin. Die Pafuri Hek is slegs die verre noordelikse ingangshek van die Krugerwildtuin en bied nie self akkommodasie nie. Die naaste akkommodasie van die Krugerwildtuin vanaf die Pafuri Hek is Punda Maria.

Behalwe dagbesoeke aan die Noordelike Krugerwildtuin bied Pafuri Rivierkamp aan besoekers maklike toegang tot ander aktiwiteite in die nabye omgewing soos Tiervishengel.

Pafuri is veral bekend as 'n voëlkykers paradys

Terug Terug na bo